Louis Chevrolet | |
---|---|
Chevrolet in 1911
| |
Geboortedatum | 25 Desember 1878 |
Geboorteplek | La Chaux-de-Fonds, Switserland |
Sterfte | 6 Junie 1941 (op 62) Detroit, Michigan, V.S.A. |
Volle naam | Louis-Joseph Chevrolet |
Nasionaliteit | Switser |
Verwant aan | Arthur Chevrolet Gaston Chevrolet (beide broers) |
Louis-Joseph Chevrolet (25 Desember 1878 – 6 Junie 1941) was 'n Switserse renmotorbestuurder, medestigter van die Chevrolet Motor Car Company in 1911 en 'n stigter van die Frontenac Motor Corporation in 1916.